Tuis

In Januarie 2003 is Intégro, ’n familiebesigheid in privaat besit, gestig.


Ons streef daarna

Om uitsonderlike advies te verskaf aan al ons kliënte

Missie

Om aan al ons kliënte gemoedsrus te verseker

Ons Strategie

By Intégro weet ons elke kliënt het ’n unieke stel behoeftes en doelwitte wat hulle graag wil bereik ten opsigte van hulle finansiële beplanning en versekering.

LEER MEER

Om hierdie rede doen ons ’n behoefte bepaling vir elke kliënt om seker te maak ons lewer aan hulle produkte van uitnemende gehalte en verskaf aan hulle die beste moontlike advies.

Ons werk nou saam met van die grootste en mees betroubare versekeraars in Suid-Afrika, om sodoende te verseker dat ons kliënte gemoedsrus sal ervaar terwyl hulle ook die nodige bystand en hulp ontvang.

Kontak

Baring Straat 33,
Worcester,
6850
023 347 2555
info@integrosa.co.za

Stuur ons 'n E-pos