Vakansie is om die draai – Is jy gereed vir die pad?

Die skoolvakansie nader vinnig en gesinne regoor die land beplan hul wegbreek na verskeie opwindende bestemmings. Maar voordat jy die pad vat, is dit belangrik om te verseker dat jou reisversekering op datum is. Kyk ook dat jpu bagasie, soos klerasie, vriesgeriewe, gholfstelle, ens. reg verseker is.
 
????? ??? ?? ?? ?? ‘? ??????? ??????:
1. Sekuriteit Eerste: Maak seker almal is veilig. As iemand beseer is, skakel dadelik die noodnommer vir mediese hulp.
2. Versamel Inligting: Kry alle nodige inligting van die ander partye betrokke by die ongeluk. Dit sluit in hul ID en rybewysnommers, kontakbesonderhede, en neem foto’s van die skadetoneel en alle voertuie betrokke.
3. Hou Dokumentasie Gereed: Hou jou versekeringspolisnommer en enige ander releva
nte dokumente byderhand, soos jou ID. Dit sal die eisproses aansienlik vergemaklik.
4. Rapporteer Die Voorval: Kontak jou makelaar of jou versekeraar se noodnommer so gou as moontlik om die ongeluk aan te meld.
 
??? ??????? ?? ??? ???:
Met Intégro langs jou kant, kan jy met vertroue die pad aandurf, wetende dat jy goed gedek is. Ons strewe daarna om jou en jou geliefdes ‘n veilige en sorgvrye skoolvakansie te verseker.
 
Moenie wag tot dit te laat is nie. Kontak Intégro vandag nog en laat ons jou help om jou vakansie so sorgvry as moontlik te maak.
 
Geniet julle reis en “Make Memories”!
Scroll to Top